Kultuurfeestent Songtext

KOBUS!

von Mehr Songtexte

Kultuurfeestent Songtext
Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

â??Ek wil â??n CD uitgee, wil h᪠dat hul my foto in Huisgenoot plaasâ?
â??Ek het geen ideá« van vermaak nie, maar wil â??n video instuur vir Geraasâ?

En sy eerste treffer klink so

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Elke Jan Rap en sy maat het â??n CD op die rak

Ons verstik aan al die "treffers" hoe belaglik of hoe swak

â??My drome is onrealisties, ek's onder die indruk dat my beker oorloopâ?

â??Maar ek weet as ek ou liedjies kan oorsing sal hordes mense dit steeds koopâ?

En sy tweede trefferklink so

Elke dag â??n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat
As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat

Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg

Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg